Bemark-in-Afrikaans Konferensie

Event Date:

October 2, 2025

Event Time:

9:00 am

Event Location:

Stellenbosch

Kom ontdek die wonderkrag van bemarking in Afrikaans. Wees deel van ons eerste Bemark-in-Afrikaans Konferensie wat 100% in Afrikaans aangebied word. Ons bring bemarkingslimkoppe, vars idees, gevallestudies, besprekings en netwerkgeleenthede saam. Dag een hou ons konferensie en leer hoe om beter te bemark. Dag twee vaar ons die wynland in waar ons ‘n fantastiese sake-netwerkdag aanbied. Bespreek jou kaartjies nou.

 

Sorry, this event is expired and no longer available.
  • Stellenbosch

Event Schedule Details

  • October 2, 2025 9:00 am   -   October 3, 2025 4:00 pm
Share This Event
ADD TO YOUR CALENDAR